Posted by & filed under Restaurants, Things to do.   Print this post

Just before the Hartbeespoort Dam tunnel, Tan’ Malie se Winkel has all the feel of an old-fashioned trading store and boasts the self-proclaimed title of historical, cultural venue, which is confirmed when you step inside.

The front room of the shop is jam-packed with delicious sweets of yesteryear, from succulent strings of liquorice and brightly coloured lollipops to Chappies and candy canes. An adjacent room stocks fat slabs of freshly baked breads and home-made jams, begging to be bought.

Another room, the restaurant, boasts rows of old tins and memorabilia, setting the scene for divine home-style meals from farm-fresh breakfasts to milkshakes and treats. Try the iced coffee for a decadent caffeine kick; it’s thick with ice-cream and real coffee.

Downstairs you’ll find Tan’ Malie se Braai Restaurant, a buy-and-braai experience with a twist. Choose from juicy steaks, sosaties and wors for the braai and take your pick of salads and fresh bread and home-made butter. The braais are stoked and tended for you, so all you really have to do as a braai master is delegate and eat, then enjoy your feast on the terrace overlooking a country setting.

Wash it all down with a cup of moerkoffie and if possible try to squeeze in a slice of malvalekker tert (marshmallow tart). If you really have no space left for dessert, be sure to pick up a milk tart or some farm rusks (made from a recipe handed down through the generations) to take away and enjoy at home.

Contact: Tel 012-253-0778.

GPS: S25° 43’ 35”, E27° 50’ 30”



6 Responses to “Tan’ Malie se Winkel, Hartbeestpoort”

  1. ANGELIQUE

    Middag

    DIT IS VIR MY HARTSEER OM SO N E-POS TE MOET STUUR,
    EERSTE KEER IN MY LEWE DAT EK REGTIG VOEL EK MOET KLA…

    Al soveel kere van tevor wat ek en my familie, van Boksburg af gery het
    Om by Tant Malies te stop vir iets te ete… nog elke keer bestel ons van die
    Spyskaart af, en eet ons regtig lekker. So dat ons altyd vir almal vertel van ons
    Wonderlike ervaringe daar.

    Gister was een van die aakligste en mees onaanvaarbare dae van my en my familie
    se lewens. Dis half moeilik om uitgepraat te raak oor ons onderfunding en die geld
    wat daaraan bestee is.

    Van die oomblik wat ons gaan sit het was die hulp en diens iets onaanvaarbaar!

    Was deur n jong meisie gehelp, wat 4 keer terug gekom het om ons drankies wat
    bestel is te kom, komfirm het en elke keer iets verkeerd gehad het.

    Ons drinkgoed het geen ys in gehad nie, toe ons vra vir ys… was daar vir ons gese
    Julle het nie ys nie, sal moet bestel….

    Dit alles was nog half aanvaarbaar.
    Maar die kos???? Was “Horrible”

    Die mans het vir ons vleis gekry en dit begin braai, teen die tyd wat dit amper klaar was
    Het ons 2 vrouens gaan pap en sous en slaai skep.
    Buiten dat ons seker 15 minute moes wag vir slaaie, want al wat daar was, was lee bakke.

    ek kan nie eens probeer om dit mooier te stel nie, en al probeer ek hoe
    kan ek regtig niks kry om dit beter te laat klink nie.

    Alles van die slaaie tot die pap en die Horrible Lewer sous???????
    Was aaklig.

    Sonder om lelik te wees, het ons almal net die vleis geniet.

    Dan moet ek boonop se, soos die “lee borde” van die tafels af gevat was terug kombuis
    Toe kon jy sien dat ons nie die enigstes was wat gedink het die kos was pateties nie.
    Mense wat effens voor ons gesit het, het die kos in n sakkie uitgekrap en in n vullus drom
    Geggooi. En teenoor ons gesels.

    Ons was 4 volwassenes en 2 klein kindertjies wat skaars ge-eet het, ons damas en die
    2 kinders het elkeen een iets bestel om te drink en die mans 2 elk.

    Ons bil was amper R900.00 vir die mees aakligste ete en belewenis van ons alby
    Gesinne se lewens. Ons wou eerlik net ons vleis eet en ry. Glad nie verder daar kuier nie.

    Die geld is nie n probleem nie, ons is mense wat daarvan hou om lekker te eet.
    Hetsy

    Dit die geld werd is….,. wat GLAD NIE HIER DIE GEVAL WAS NIE!!

    Ek voel meer vernederd, dat ek nog altyd net goed van julle bemark het.
    En tot my bittere telleurstellling, familie saam genooi het.

    My skoonsuster is n swanger mamma, en sy het nie haar lippe aan die kos gesit
    nie. *(was te skrukerrig)

    ek is seker ek is nie die eenigste of eerste eeen wat oor gister se kos gekla het nie.

    OOOO TERLOOPS, train asseblief eers julle kelners voor hulle met kliente werk
    Dis regtig swak, om so te werkke te gaan.

    Ons as Afrikaners probeer ons naam hoog hou, en ons volksmense ondersteun.
    Maar hoe kan mens as dit so gaan. Julle moet tradisioneel wees, kan nie dink dat ons
    Voor ouers sulke swak gehalte kos kon voorbery het nie.

    Dis regtig harts verskeurend….

    Angelique Tebbutt

    Reply
  2. marius

    Dankie,ons was op pad om sondag die 16 feb 2014 daar te gaan eet,maar sal nou liewers na n ander plek gaan.

    Reply
  3. Amanda

    Ons vandag R270 vir twee sukkies vleis betaal wat ons self moes gaar maak….sal beslis nooit weer die plek besoek. Ek was nog nooit so teleurgesteld in plek soos vandag:(

    Reply

Leave a Reply